BIOGRAPHIES
LISTEN
VIDEOS
BOOK NOW
RETURN TO MAIN MENU
BIOGRAPHIES
Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ’n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het Ricus Nel in 22 jaar in die Musiek industri diep in Suid-Afrikaners se harte geklim. Met meer as 150 Miljoen strome op alle digitale platvorms en volksbesit treffers soos Boerepompie, Ploeg Jy, Bokkies jag en natuurlik Hardekole wat op meer as 20 Miljoen kyke staan op Youtube, die mees gekykste Afrikaanse musiek video van alle tye staan Ricus vir geen uitdaging terug as dit kom by musiek nie
LISTEN
VIDEOS
BOOK NOW
RETURN TO MAIN MENU