Skip to content
  • Home
  • Artist
    • Danny Smoke
    • Dewald Wasserfall
    • Dozi
    • Fatman
    • Jo Black
    • Lianie May
    • Liza Nel
    • Prop
    • Ricus Nel
    • Reandi Grey
  • Sport Stars
    • Breyton Paulse
    • Jean de Villiers
    • Toks & Tjops
    • Vanes-Mari du Toit
    • Victor Matfield
  • Contact
Facebook Twitter Instagram Youtube
BIOGRAPHIES
LISTEN
VIDEOS
BOOK NOW
RETURN TO MAIN MENU
BIOGRAPHIES

Richann Brussow het bekend geraak op kykNET se Boer Soek ‘n Vrou en ook as deel van die musiek-duo Reën. Met treffers soos “Skobbejak” en “Vrystaat Vlaktes” op Reën se kerfstok is Richann nou gereed om sy eerste solo-enkelsnit “Plaaskat” vry te stel.

“Plaaskat” is uit Richann se eie pen en is ook vervaardig deur Murray Lubbe, dieselfde produksiehuis agter Reën se lys treffers.

Maak gereed vir ‘n perfekte mengsel van vasvat-melodieë en plattelandse lirieke wat die plaaskatte se heupe sal laat swaai.

LISTEN
VIDEOS


BOOK NOW
Loading
RETURN TO MAIN MENU

CLICK HERE TO RETURN TO MAIN MENU

© Copyright 2025 Vocal Events  •  Designed & Hosted by So.Pro Branding & Signs